Hallo! Ek is Voyageur...
Ek gebruik Afrikaans as my hoofsaaklike werktaal by Wikipedia, maar oplettende lesers het seker al bemerk dat ek nie uitsluitlik in Afrikaans grootgemaak is nie.
My doelwit is om meer oorspronklike Afrikaanse artikels te skryf, maar ek geniet dit soms ook om artikels van ander Wikipedia-projekte te vertaal.
Ek konsentreer op 'n verskeidenheid onderwerpe soos Noord- en Suid-Amerika, Skandinawië, Duitsland, Frankryk, België, Switserland, geskiedenis, ekonomie, argitektuur, taalkunde en esoterika.
Forteresse de Louisbourg
Louisbourg was 'n beduidende Franse fort en nedersetting in Nieu-Frankryk.
Currently Working On / Tans besig met:
Belo Horizonte :: Bremen :: Condoleezza Rice :: Ekonomie van Suid-Afrika :: Politieke ekonomie van Suid-Afrika :: Gotiese argitektuur :: Hamburg :: Heilige Graal :: Illinois :: Kathaar :: Kelte :: Nedersakse :: New York Stad :: Nicolas Sarkozy :: Oscar Niemeyer :: Nieu-Brunswick :: Porto Alegre :: Rosario :: Sneeu :: Swede :: Verenigde State :: Vloeikristalskerm :: Wikings