Sakse
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sakse (Duits: Der Freistaat Sachsen, Sorbies: Swobodny Stata Sakska) is 'n deelstaat van die land Duitsland. Dresden is die hoofstad en Leipzig is met sowat 499 199 inwoners die grootste stad van Sakse.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis van die Vrystaat Sakse
Die eerste "Vrystaat Sakse" ontstaan in 1918, ná die Eerste Wêreldoorlog en die troonsafstand van die Keursaksiese koning. In 1945, ná die Tweede Wêreldoorlog, word in die Sowjetse sone van die besette Duitsland die "Land Sakse" uit die ou Vrystaat en gebiede van die Pruisiese provinsie Silesië wes van die Neisserivier gevorm.
Die Land Sakse is in 1952 ten gunste van drie kleiner distrikte van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) ontbind: Leipzig, Chemnitz (wat ná 'n naamswysiging Karl-Marx-Stadt genoem is) en Dresden. Met die ontbinding van die DDR in 1990 en die hereniging van die twee Duitse state is die Vrystaat Sakse as 'n deelstaat van Duitsland herstig.
[wysig] Stede
Stad | Landgebiet | Bevolking 31.12.2000 |
Bevolking 31.7.2005 |
---|---|---|---|
Leipzig | Leipzig (Stad) | 493 208 | 499 199 |
Dresden | Dresden (Stad) | 477 807 | 489 700 |
Chemnitz | Chemnitz (Stad) | 259 246 | 247 460 |
Zwickau | Zwickau (Stad) | 103 008 | 98 335 |
Plauen | Plauen (Stad) | 71 543 | 69 281 |
Görlitz | Görlitz (Stad) | 61 599 | 57 884 |
Hoyerswerda | Hoyerswerda (Stad) | 50 203 | 43 302 |
Freiberg | Freiberg | 45 428 | 43 434 |
Bautzen | Bautzen | 43 353 | 42 294 |
Pirna | Sächsische Schweiz | 42 108 | 40 178 |
Freital | Weißeritzkreis | 40 129 | 39 141 |
Riesa | Riesa-Großenhain | 39 367 | 36 848 |
Radebeul | Meißen | 32 246 | 33 026 |
Meißen | Meißen | 29 398 | 28 532 |
Limbach-Oberfrohna | Chemnitzer Land | 27 552 | 26 970 |
Zittau | Löbau-Zittau | 27 454 | 25 638 |
Glauchau | Chemnitzer Land | 27 285 | 26 179 |
Delitzsch¹ | Delitzsch | 26 331 | 27 945 |
Weißwasser/O.L. | Niederschlesischer Oberlausitzkreis |
26 107 | 21 797 |
Werdau | Zwickauer Land | 26 077 | 24 430 |
Annaberg-Buchholz | Annaberg | 24 495 | 23 123 |
Coswig | Meißen | 24 035 | 22 365 |
Reichenbach im Vogtland | Vogtlandkreis | 23 469 | 22 164 |
Crimmitschau | Zwickauer Land | 23 305 | 22 330 |
Markkleeberg | Leipziger Land | 23 157 | 23 718 |
Döbeln | Döbeln | 23 128 | 21 356 |
Schwarzenberg/Erzgeb. | Aue-Schwarzenberg | 20 201 | 18 517 |
Auerbach/Vogtl.² | Vogtlandkreis | 20 042 | 21 246 |
Borna³ | Leipziger Land | 20 010 | 22 657 |
[wysig] Landgebied
(Die area-afkortings word in hakkies gegee)
Die 22 Landgebiede:
|