Protestante in Viëtnam
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Protestante in Viëtnam is 'n geringe godsdienstige minderheid, die 0.5-2 % van die bevolking vorm (rondom 'n miljoen). Dog sy is die vinnigst aanwassende godsdiens. Die konstitusie waarborg vir vryheid van godsdiens. Die eerste protestante organisasie, die van de regering herken is, is die Evangeliese Kerk van Viëtnam: Noord in 1963. De groei van die geloof is die sterkste by die etnische minderheden (Montagnards) sodanig die H'mong, die Ede, die Jarai, en die Bahnar. Twee derde van die protestante behoort tot die bergvolke. Daar was druk op Protestante in 2005 in dorpe in die Noorde van Viëtnam om hulle geloof af te sweer. In 2005, honderde huiskerke die 2001 bevel is te sluit, is toegelaat te heropen. Intussen is 'n film 2007 gemaak met betrekking tot die Vietnamese heimlike kerke en hulle continuing vervolging van outoriteite. Die amptelik herkene protestante kerke is minstens die Suidere Evangeliese Kerk van Viëtnam, die Evangeliese Kerk van Viëtnam Noord, een deel van die Kerk van Mennonieten, die Sewende dag-Adventiste kerk en die Grace Baptiste kerk in Ho Chi Minh Stad. Die aantal van navolgere van onwettige huiskerke was rondom 200,000 in 2001. Verskillende honderd die minderheidvolke se huiskerke is gekonfiskeer of vernietig naar die kommunise oorname in 1975. November 19, 2006 daar was 'n kerkdiens van die katholieke aartsdiocees en die Evangeliese Kerk van Viëtnam: Noord. Rondom 10000 mense is lidmaate van pinkstergemeente. Daar is rondom 39039 lidmaate van bergvolkekerke.
[wysig] Bronne
- http://www.unhcr.org/cgi-bin/texis/vtx/rsd/rsddocview.html?tbl=RSDCOI&id=437c9cdd2&count=0
- http://www.christianitytoday.com/ct/2001/107/36.0.html
- http://www.persecution.com/news/index.cfm?action=fullstory&newsID=526
- http://www.state.gov/g/drl/rls/irf/2007/90159.htm
- http://www.gfbv.de/pressemit.php?id=87&stayInsideTree=1
- http://www.zending.org/Landen/vietnam/vietnam.htm