Groningen (stad in Nederland)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Groningen is die hoofstad van die provinsie Groningen.
Groningen is die grootste stad van Noord-Nederland en beskik oor een van die oudste universiteite ter wêreld, die Rijksuniversiteit Groningen (RuG). Die stad heeft 181.819 inwoners.
[wysig] Eksterne skakels
- nl:Groningen (stad) op die Nederlandse Wikipedia.
- Gemeente Groningen.
- Die stad Groningen in die Open Directory Project.