Dieter Gerhardt
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dieter Felix Gerhardt (gebore 1936) was 'n spioen vir die Sowjetunie.
Gerhardt was 'n offisier by Simonstad se vlootbasis en is in 1983 gearresteer omdat hy vlootgeheime aan die Sowjetunie verkoop het. Sy vrou, Ruth, is saam met hom gearresteer en gevonnis vir spioenasie.
Hy en Ruth is in 1994 vrygelaat en het na Switserland geëmigreer.