Świętochłowice
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Świętochłowice | |
(Vlag) | (Wapen) |
Voivodship | Silesian |
Munisipale regering | ' |
Burgermeester | |
Area | 13,22 km² |
Bevolking - city - urban - digtheid |
56 000 3 500 000 {{{digtheid}}}/km² |
Gestig | |
City rights | 1947 |
Latitude Longitude |
50°19' N 18°55' E |
Areakode | +48 |
Car plates | SW |
Twin towns | Heiloo (Nederland), Nový Jičín (Czech Republic), Laa an der Thaya (Austria), Tiszaujvaros (Hungary), Rimavská Sobota (Slovakia) |
Municipal Website |
Świętochłowice (uitspraak: [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ]) is 'n dorp in die suide van Pole met 55 500 inwoners (2005). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).
'n Satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp Auschwitz is gevestig in Świętochłowice in 1943- Zgoda-werkskamp. Sedert Januarie 1945, is die kamp heropen en steeds gebruik deur Kommunistiese Pole. Die kamp, waarin bykans 2 500 gevangenes gedurende 1945 hulle lewe verloor het, is in November gesluit.