Warcraft III: Reign of Chaos
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Warcraft III: Reign of Chaos (War3 of WC3) is 'n RTS-rekenaarspeletjie (real-time strategy-speletjie) wat deur Blizzard Entertainment in Julie 2002 uitgegee is. Dit is die tweede opvolg van Warcraft: Orcs & Humans, die derde speletjiestel in die Warcraft Universe, en die eerste om ware 3D-grafika te gebruik.[1] Die speletjie is een van die mees gewildste rekenaarspeletjies ooit, met 4,5 miljoen kopieë wat vooraf bestel is en meer as 1 miljoen bykomende kopieë wat binne een maand verkoop is.[2] Warcraft III bevat drie rasse warmee mens kan speel, insluitende die Humans (Mense) en die Orcs (Ongediertes), wat voorheen ook in Warcraft: Orcs & Humans en in Warcraft II: Tides of Darkness verskyn het. Die bykomende twee rasse is die Night Elves (Nagtelike Dwergies) en die Undead (Nie-Doderyk), wat nuut tot die Warcraft-reeks is. Warcraft III se tog (Engels: campaign) is op dieselfde manier as Starcraft s'n uitgelê.
[wysig] Verwysings
- ^ Blizzard. "Warcraft III Features." URL besoek op 2007-07-29.
- ^ Cieniawa, Lee (2002-09-08). "Armchair Empire - Warcraft III: Reign of Chaos." The Armchair Empire. URL besoek op 2007-08-29.