Regspraak
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die howe het die taak om die regsreëls toe te pas en te vertolk. Die howe moet die taak doen in ooreenstemming met die Grondwet van 1996 en in navolging van die reëls en riglyne van Uitleg van wette en die Bewysreg.
Die werking van die leerstuk van Stare decisis moet ook in ag geneem word.