Komponis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Komponis of toondigter is 'n persoon wat musiek komponeer (bedink, skep en meestal neerskryf).
Vir die meeste geskrewe vorme van musiek (byvoorbeeld klassieke musiek) is die komponis erg belangrik. By vorme van musiek wat op gehoor bespeel word (byvoorbeeld volksmusiek, of Indiese en Turkse musiek) is die bron egter dikwels anoniem.
[wysig] Sien ook
[wysig] Interessante inter-wiki skakels
- Lysoorsig van komponiste (duits)
- Kronologiese lys van komponiste (duits)
- Lys van duitse komponiste (duits)