Johannes Heesters
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Johannes "Jopie" Heesters, eintlik Johan Marius Nicolaas Heesters (* 5 Desember 1903 in Amersfoort, Nederland) is 'n Nederlandse skouspeler en sanger, wat sedert 1936 in Duitsland woon en werk. Hy word beskou as die wêreld se oudste aktiewe vertoonkunstenaar.