Athlone
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel handel oor Athlone, 'n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die dorp in die Republiek van Ierland, sien Athlone, Ierland.
Athlone is 'n een van die oudste voorstede van Kaapstad (provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika), op die Kaapse Vlaktes en suid van die Nasionale Roete 2. Dit is vernoem na Alexander Cambridge, die 1ste graaf van Athlone en goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika in die tydperk tussen 1924 en 1930.
Twee van die bekendste bakens van Athlone is die Athlone-stadion en die torings van die ou Athlone-steenkoolkragsentrale. Die voorstad is hoofsaaklik 'n woongebied, maar dit beskik ook oor 'n aantal nywerhede en sy eie gelyknamige spoorwegstasie.
Provinsie Wes-Kaap |
|
---|---|
Hoofstad: | |
Streke: |
Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo | Overberg | Weskus |
Grootste stede en dorpe: |
Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester |
Munisipaliteite: |
Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg | |