25 September - Harold II van Engeland verslaan Harald III van Noorweë in die Slag van Stamford Bridge, wat 'n einde bring tot die Viking invalle van Groot Britanje.
28 September - William die verooweraar en sy invalsvloot van ongeveer 600 skepe en 'n leër van 7000 bereik Engeland en kom aan wal by Pevensey, Sussex.
Slag van Hastings en begin van die Normandiese verowering van Engeland